Gradeerder (Assistentgradeerder) / Grader

hace 2 semanas


Municipio de Silos, Colombia NWK Limited A tiempo completo
**GRADER / ASSISTANT GRADER
**SEVERAL SILOS
**Purpose of the position**:
The incumbent will be responsible for all process related to grain handling
- as well as administrative support.
- **Key responsibilities**:

- Managing the intake and dispatch processes of grain, including the

grading of grain.- Supporting the Silo Manager with the following functions:

- administration;
- fumigation;
- food safety;
- personnel matters;
- risk management;
- customer satisfaction; and
- maintenance of property, vehicles and grounds.

**Qualifications and skills**:

- Grade 12 certificate****:
sunflower seeds and wheat, and have completed the complete
fumigation course, will be given preference.
- A valid driver's license.****:

- Detail-oriented.****:

- Responsible and reliable.
- Good communication skills.***- disabilities are encouraged to apply. NWK reserves the right not to fill the position. _

**GRADEERDER /ASSISTENT GRADEERDER
**VERSKEIE SILO'S
**Doel van die pos**:
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir alle prosesse wat verband
hou met graanhantering asook administratiewe ondersteuning.

**Verantwoordelike**:

- Bestuur inname
- en versendingsprosesse van graan wat die gradering
- van graan insluit.- Bied ondersteuning aan die silobestuurder ten opsigte van die

volgende funksies:

- administrasie;
- beroking;
- voedselveiligheid;
- personeelaangeleenthede;
- risikobestuur;
- klantetevredenheid; en
- instandhouding van eiendom, voertuie en terrein.

**Kwalifikasies en vaardighede**:

- Gr. 12-sertifikaat
- Kandidate wat in besit is van graderingsertifikate vir mielies,

sonneblomsaad en koring, en die volledige berokingskursus voltooi

het, sal voorkeur geniet.
- 'n Geldige rybewys.
- Detail georiënteerd.
- Verantwoordelik en betroubaar.
- Goeie kommunikasievaardighede.
- Aansoek kan _**_alleenlik _**_gedoen word deur NWK se webwerf. Vir meer inligting besoek asseblief _- Die sluitingsdatum vir aansoeke is _**_22 Maart 2024_**_. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum vir 'n _
- onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wet op _
- Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate met _
- gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie._

  • Silos, Norte de Santander, Colombia NWK Limited A tiempo completo

    **GRADER / ASSISTANT GRADER **SEVERAL SILOS **Purpose of the position**: The incumbent will be responsible for all process related to grain handling - as well as administrative support. - **Key responsibilities**: - Managing the intake and dispatch processes of grain, including the grading of grain.- Supporting the Silo Manager with the following...